Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Is dit belangrik om Kaapse Afrikaans te standaardiseer en is gestandaardiseerde taal steeds relevant? Woon die gesprek by en neem deel aan die diskoers oor die akademiese toekoms van Kaapse Afrikaans.
Paneellede: Hein Willemse, Wannie Carstens & Deidré Jantjies.