Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die beweging van bloed

Die beweging van bloed

About

Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oraloor. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks gesteel nie. Wat wou die aanvaller hê? Nino weet dit was nie toeval nie. Hy is uitgekies. Iemand wou vir hom ’n boodskap stuur. Op sy speurtog na antwoorde lei die leidrade hom op ’n kronkelpad deur sy verlede na die skadukant van die samelewing. Maar elke tree nader aan die waarheid is ook ’n tree nader aan lewensgevaar. Sal Nino die antwoorde kry waarna hy soek? En hoeveel van sy eie duiwels gaan hom langs die pad inhaal? Die beweging van bloed is ’n naelbytspanningsverhaal wat jou laat raai tot op die einde.
Skrywer: Pieter Stoffberg
Met: Jonathan Amid

More Info

Venue

ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal)   Location on Google Maps

Social

Die beweging van bloed

Die beweging van bloed 05 Jul 2024 10:30

R40