Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Duifeling

Duifeling

About

Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is ’n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. En hoekom sy op Rooiduin bly, is ‘n selfs groter raaisel. Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Tot Meneer Thüneman van die Algemene Handelaar het gevra of sy twee keer ’n week die pos kan kom uitsorteer. En vir klein Kuikentjie Boskat is sy soos ’n eie ma. Sara voel veral tuis by Ouma Spriet en Oom Alles, wat met die helm gebore is. En by Ant Korreltjie, wat haar geleidelik leer van patrone uitlê en rokkies maak. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke uit Sara se verlede op.
Skrywer: Lize Albertyn-du Toit
Met: Jonathan Amid

More Info

Venue

ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal)   Location on Google Maps

Social

Duifeling

Duifeling 02 Jul 2024 15:00

R40