Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Tweede Ete na Pa se Dood op die Dag van Pa se Dood 'n Jaar Later

Die Tweede Ete na Pa se Dood op die Dag van Pa se Dood 'n Jaar Later

Die Tweede Ete na Pa se Dood op die Dag van Pa se Dood 'n Jaar Later

from 04 Jul 2024 17:30

About

Die Afrikaner-generasie-bagasie verpak in 'n tragikomedie. ‘n Jaar nà Pa se dood kuier drie sibbe by hul weduweemoeder – ‘n somber terugkeer na die vervreemde ouerhuis waar hul kinderjare steeds in die mure fluister. ‘n Ma, ‘n Kroonprins, ‘n Teleurstelling, ‘n Engel, ‘n Bedreiging en ‘n Struikeling langs ‘n tafel; elk daarop uit om tussen die verwelkomingswyn en malvapoeding hul pligte af te handel. Maar ‘n tafelgebed kan nie ‘n familie seën nie. Dit kan net die werklikheid ontsluit.
Genre: Tragicomedy
Director: Nichola Viviers

More Info

Venue

Kunstetrust Rep Theatre  Location on Google Maps

Social


Choose your preferred date.

July 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun