Click here to view the latest Smart Shopper Deals

BESTE VAN DKES-DRAMAFEES FINALÉ

BESTE VAN DKES-DRAMAFEES FINALÉ

BESTE VAN DKES-DRAMAFEES FINALÉ

01 May 2024 11:30

About

Die wenner en naaswenner van die Departement Kultuursake en Sport se Dramafees-kompetisie word by die Suidoosterfees opgevoer. Die Artistic Rural Talent-groep van Dysselsdorp dra die kroon met Tussen strome, en die tweede plek is ingeneem deur die Swellendam Shack Theatre met hul ’n Myl in my skoene. Dié produksies het die boonste leer bereik nadat die amateurgroepe vir ’n jaar lank deur die Baxter-teater se Zabalaza-feesspan onder hande geneem is met opleiding in teksskryf, regie, toneelspel en produksieontwikkeling. Hierdie verhale uit die platteland gaan jou inspireer!


Language: Afrikaans
Duration: 60 min

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Artscape, NaTi Arena, Cape Town  Location on Google Maps

Social


BESTE VAN DKES-DRAMAFEES FINALÉ

01 May 2024 11:30

R60

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…