Click here to view the latest Smart Shopper Deals

VAN DIE RAK AF

VAN DIE RAK AF

About

Met Lizz Meiring
Volgens die Menslike Biblioteek-konsep word die mensdom beskou as ’n versameling boeke, met elke mens se unieke storie iewers op die rak. Om mekaar beter te verstaan en vooroordele uit die weg te ruim, neem jy ’n mens uit soos wat jy ’n boek sou uitneem. Die veelsydige Lizz Meiring bring ’n versameling karakters – werklik, histories, fiktief, mitologies – na die verhoog met hul eie verhale wat wissel van skreeusnaaks tot hartverskeurend. Voor die vertoning vul gehoorlede “biblioteekkaartjies” met leidrade in om karakters te kies. Wanneer Lizz die verhoog betree, word die gehoor se keuses in ’n verrassingspakkie voor haar neergesit.

Geen o/14 T


The Human Library movement regards humanity as a collection of books, with each person’s unique story on the shelve. To better understand one another and avoid prejudice, you “take out” a human being like you would a book. The versatile Lizz Meiring brings a collection of characters to life – real, historic, imaginary, mythological – with authentic stories that vary from hilarious to heartbreaking. Before the show, audience members fill out “library cards” with clues to select characters. When Lizz comes on stage, the audience selection is presented to her in a surprise packet.

No u/14
Language: Afrikaans
Duration: 65 min

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Social


VAN DIE RAK AF