Orrelweek: Diederick Basson

Orrelweek: Diederick Basson

Orrelweek: Diederick Basson

10 Oct 2022 13:15

About

Basson se Franse program sluit capriccio’s van Clérambault (1600’s) en Guilmant (1800’s) in, asook Franck se Prelude, fuga & variasie en Boëly se Fantasia & fuga. Basson is Somerset College se musiekhoof, deeltydse dosent aan die US Musiekdepartement en aanbieder van Sunday Concert op FMR.

Venue


Orrelweek: Diederick Basson