Planning your next event? Click here to list your event now!
Wat is die verantwoordelikheid van 'n goeie resensent en watter probleme en uitdagings bestaan daar vir die praktyk van resensering as sodanig en vir die individuele resensent? In hierdie gesprek sal ook gekyk word na die huidige resenseringspraktyk in vergelyking met die verlede, ten opsigte van die resensente self, die aard van die resensie en die publikasie waarin dit verskyn.
What is a good reviewer’s responsibility and what problems and challenges exist for the practice of reviewing as such, and for the individual reviewer? In this conversation, current reviewing practices will be compared to those of the past, evaluating the reviewer himself, the nature of the review, and the publication in which it appears.
Met Hennie van Coller, Anthea van Jaarsveld, llse de Korte, Victor Teise en Nico Luwes
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min