Planning your next event? Click here to list your event now!
In hierdie gesprek sal gefokus word op die samestelling en werking van die kommissie; op die verskillende pryse wat jaarliks beoordeel moet word; die kriteria vir bekroning; die aard van die voorleggings die afgelope paar jaar; verskuiwings in bekronings(kriteria) en moontlike probleemgebiede.
This conversation focuses on the assembly and working of the commission; the different prizes that are annually adjudicated; the criteria for awarding prizes; the kind of submissions of the past few years; the shift in awardings (criteria); and possible problem areas.
Met Hennie van Coller, Anthea van Jaarsveld, Thys Human, llse de Korte en Phil van Schalkwyk
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min