Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Riaan Benade live by Casa Feliz.
Vrydag 10 Desember 2021 regstreeks 19h00
Met die bekende treffers 'Lieg vir my', 'Gooi nog n Whiskey', 'Vat 'n bietjie', 'Spontaan' en vele meer sal Riaan Benade beslis die regte keuse wees vir jou Vrydagaand!
Vir meer besonderhede kontak Casa Feliz by 066 479 9107