Planning your next event? Click here to list your event now!
Eenheid:Dis die krag van pinkster. Dis ‘n Evangelie Konsert vir alle mense wat lief is vir musiek en Christus, aangebied aan jou deur Michael Judah Rantseli en Total Praise Muziq Produksies.
Die doel van hierdie konsert is om EENHEID onder ministers in ons omgewing(Pretoria) terug te bring.
Dit is 'n konsert wat ons elke jaar vir 6/7 keer per jaar in verskillende provinsies gaan aanbied. Vanjaar beloop om 'n baie groot jaar te wees, ons is met kunstenaars/ ministers soos Die Goliath Sisters, Tyrique Peterson, Vicky Smith, Heinrich Bartlett, Sir Jean-Paul en nog vele meer.
Ons het ook 'n verrassing gaskunstenaar al die pad van Kimberly, Noord-Kaap