Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Koekeloer

Koekeloer

About

'n Splinternuwe, e.g. Suid-Afrikaanse klug wat afspeel in 'n woonstel in Stellenbosch tydens die finale rondte van die Koekedoor-kompetisie. Die twee finaliste is Marie Coleské, 'n oujongnooi van Koekenaap, en Marié Kok, 'n lingerie-model van Ruimsig. 'n Onbeholpe klouterdief en privaatspeurder, 'n jaloerse bokskampioen, 'n stuitige lingerie-ontwerper, 'n statige predikant, 'n omstrede boek en 'n onderstebokoek voltooi die res van die bestanddele van hierdie skreeusnaakse resep vir elke moontlike misverstand!

When you want - How you want. In order to fit into your schedule, your unique Virtual Ticket access number is valid for 48 hours.

More Info

Venue

Social