Planning your next event? Click here to list your event now!
Goeie nuus vir almal wat die Welsch Mini Sirkus gemis het op Saterdag 27 Junie!
Ons het besluit om die kaartjies vir nog ‘n week beskikbaar te stel, so kry jou kaartjie vandag nog en bederf die kleinspan.
Kaartjies kos slegs R35 per toestel. Ondersteun ons plaaslike talent, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!
Sales close on 5 July 2020 @ 17:00.