Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Op Saterdag 13 Junie bring ons vir julle die eerste DIVAS vertoning met Le-Lue, Leah, Tasché en Nadia Louw.
As jy wil hoor hoe Tasché Purple Rain sing en Leah ‘n nommer doen van Pink, is hierdie beslis ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie. Le-Lue gaan jou verbaas met haar weergawe van ACDC terwyl Nadia gaan sorg vir ‘n Tina Turner terffer.
Vir die res sal julle moet wag, want hierdie dames gaan nie terug hou nie – dit gaan een groot saamsing partytjie wees in die gemak van jou eie huis.
Click here for International card payments.