Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong COUNTRY Sessie

Bok Radio Biltong COUNTRY Sessie

Bok Radio Biltong COUNTRY Sessie

30 May 2020 17:00

About

Bok Radio bied met trots aan – ‘n Biltong COUNTRY Sessie met Loki Rothman, Le-Lue, Juan Casey, Dennis East & Justen Hoskin.

Op Saterdag 30 Mei gaan ons die Jamrock Teater rock met die lekkerste Country klanke. As jy hou van die Honkeytonk en Sweet Home Alabama tot ‘n stukkie Keith Urban en Kip Moore is die COUNTRY SESSIE beslis vir jou! Kaartjies kos slegs R35 per persoon. Alle fondse is ten bate van die kunstenaars wat tans geen vertonings vir die afsienbare toekoms het nie. Ondersteun Suid-Afrikaanse kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong COUNTRY Sessie

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…