Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong Sessie met Die Broers, Wicus van der Merwe & Viljoen Retief

Bok Radio Biltong Sessie met Die Broers, Wicus van der Merwe & Viljoen Retief

Bok Radio Biltong Sessie met Die Broers, Wicus van der Merwe & Viljoen Retief

31 May 2020 17:00

About

Bok Radio bied met trots aan – ‘n Biltong Sessie met Die Broers, Wicus van der Merwe & Viljoen Retief.

Op Sondag 31 Mei bring ons vir jou die grootste aanlyn partytjie in jou eie huis! Ons gaan “Huistoe” saam met Die Broers, “Toeter Skoeter” saam met Nic Stevens en skaterlag vir Wicus van der Merwe se grappe. Viljoen Retief vertel ons meer van die “Middernagman” en ons gaan al die pad terug na die “Summer of 69”.

Hierdie kombinasie gaan beslis jou voete laak jeuk en jou heeltemal laat vergeet van enige Sunday Blues. Ondersteun Suid-Afrikaanse kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie met Die Broers, Wicus van der Merwe & Viljoen Retief

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…