Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Helpmekaar Produksie – Nina in Nonsensland

Helpmekaar Produksie – Nina in Nonsensland

Helpmekaar Produksie – Nina in Nonsensland

30 Jul 2019 18:30

About

Wat as katte kon praat? Seediere in die rondte hardloop om droog te word?

En wit hase Calvin Klein pakke dra? Dis wat wag op ons liewe Nina, in haar Nonsensland. Die lewe deel soms snaakse kaarte uit, maar dis die mense met wie ons, onsself omring wat dit spesiaal en draaglik maak. Kom saam en word weggevoer na hierdie Nonsensland!

Venue

Social