Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Wanneer Jan Blohm en die Band, kos, wyn en die asemrowende klank gesamentlik bymekaar kom is jy in vir die beste aand van jou lewe. N professionele klank bestuurs plan is geinstaleer om die klanke na nuwe hoogtes te vat. Dit laat toe vir die beste klanke van Jan en die Band by die beste lokaal in die Land. Omring deur die berge vir die avontuurlistige. Geniet die aand omring deur klanke van Jan Blohm en die Band by Môreson Wine Farm, Number One Happy Valley road, Franschhoek.