Click here to view the latest Smart Shopper Deals

ELSCHANTé CD VRYSTELLING

ELSCHANTé CD VRYSTELLING

About

Elschanté is ‘n sangeres en liedjie skrywer wat wou sing vandat sy kan onthou.Musiek is deel van haar en sy deel dit graag met ons op 25 Feb met ‘n Splinter nuwe musiek uit haar eie pen. Die vertoning sluit in Viool Speler Hanlie Dames en dansers van Infinity Dance Studios.

Die album bevat ool twee hartroerende liede geskryf deur Johan Kleynhans en Carlé Van Deventer. Dit beloof om ‘n fantastiese aand te wees waartydens sy haar Album aan die publiek gaan bekend maak vol van haar eie komposisies. Die album bevat balades en matige tempo melodieë vol siel.

Verversings kan bestel word by admin@diningtheatre.co.za

Venue


ELSCHANTé CD VRYSTELLING