Korreltjie Kantel - Ingrid & Andre

André P Brink. Ingrid Jonker. Die liefdesbriewe. Die hartstog.
‘n Musiekteaterstuk geskoor op die liefdesverhouding tussen Ingrid Jonker en André P Brink. Met akteurs Wessel Pretorius, Christine Truter en musikante Luna Paige, Nick Turner en Jamie Jupiter. Onder regie van Mareli Pretorius.


PERFORMANCE
VENUE
DATE
TIME
PRICE
 
This event occurs in the past. Please search for the event you require in the search box above.