Click here to view the latest Smart Shopper Deals

AR-FUR

AR-FUR

About

Die opdrag aan die (Prins) Ar-fur van Camelot is eenvoudig: vra vir Guineveer as dansmetgesel vir die So, You Think You Can Dance-kompetisie, wen die titel, trou en Camelot bly in die familie se hande. Maar ag, wat gedoen as die prins ‘n niesende “nerd” is wat nie kan dans nie, en Guineveer bowenal op geheimsinnige wyse verdwyn? Is dit dalk die werk van die bose Morgan le Fade en haar handlanger, Dance-a-lot? Sal Ar-fur sy Excaliburn vind en Guineveer se liefde wen?
Die splinternuwe pantomime, Ar-fur, uit die pen van Berdene Burger, bied al die vermaak waarvoor mens kan vra: die bekende middeleeuse storie met ‘n baie moderne kinkel; treffers uit die sewentigerjare soos Dancing Queen,

Venue

Social